Image

It breaks my heart every time I realise that I can't phone my granny. We were so very close. Perhaps, cause she was my only gran she was enough "gran" for two families.

Ouma Bettie, ek mis jou. Ek is so ongelooflik lief vir jou. Ek sal Ouma nooit ooit vergeet nie. Belowe.

-Vlooi

 

PS die broodjies by ouma se gedekdiens was oud en droog. Ouma het 'n nicer gedenkdiens verdien as dit. As ek kon, het ek 'n nuwe een onder die vrugtebome by my huis gehou, maar my hart is net té seer. Te seer om weer Ta-Ta te kan sê sonder om heeltemal ineen te stort. 

PPS Hierdie harde lewe is nou verby. Rus sag liefste Ouma. Rus sag.

Comment