201476_10150278811747846_751092845_9591525_241898_o

‎"Are you awake?" hoor ek vanuit die kombuis net na die ketel ophou kook. Maak of ek slaap. Jono kom staan in die slaapkamer deur, "Are you awake?, wyl ek een oog oop maak. Hy seg skielik met urgency "Its torture-time!", spring op die bed en begin my kielie.

Comment